Esegiël 37:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir my gesê: “Mens, al hierdie bene stel die hele Israel voor. Hulle sê: ‘Ons bene is uitgedroog, ons het geen hoop meer nie, dit is klaar met ons.’

Esegiël 37

Esegiël 37:3-13