Esegiël 36:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal julle bevry van alles waarmee julle julle verontreinig het, Ek sal die graan aanspreek en sorg dat dit baie is; Ek sal nie weer hongersnood oor julle bring nie.

Esegiël 36

Esegiël 36:28-38