Esegiël 36:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek sal julle reinig van al julle onreinheid en van al julle afgodery.

Esegiël 36

Esegiël 36:15-28