Esegiël 36:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, sê vir Israel: So sê die Here my God: Dit is nie ter wille van julle dat Ek optree nie, Israel, maar ter wille van my heilige Naam wat deur julle oneer aangedoen is onder die nasies waar julle gekom het.

Esegiël 36

Esegiël 36:19-31