Esegiël 36:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En toe hulle daar by die ander nasies kom, het hulle my heilige Naam oneer aangedoen toe die mense van hulle sê: ‘Maar dit is mos die volk van die Here hierdie, hulle kom uit sy land.’

Esegiël 36

Esegiël 36:10-25