Esegiël 36:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek sal nie toelaat dat julle weer die vernederende aanmerkings van ander nasies moet aanhoor en deur hulle verkleineer word nie. Julle sal nie weer julle bewoners afskud nie,” sê die Here my God.

Esegiël 36

Esegiël 36:14-18