Esegiël 36:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal weer mense op julle laat loop: my volk Israel. Hulle sal julle in besit neem as hulle eiendom en julle sal hulle nie weer kinderloos laat word nie.”

Esegiël 36

Esegiël 36:4-19