Esegiël 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

My kleinvee het rondgedwaal oor al die berge en oor al die hoë heuwels, hulle het verstrooi geraak oor die hele aarde en niemand het hulle gesoek of na hulle gevra nie.”

Esegiël 34

Esegiël 34:1-9