Esegiël 34:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

30. Hulle sal besef dat Ek, die Here hulle God, by hulle is en dat hulle my volk Israel is,” sê die Here my God.

31. “Julle is my kleinvee, julle is die volk vir wie Ek sorg, en Ek is julle God,” sê die Here my God.

Esegiël 34