Esegiël 34:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal nie weer die buit van ander nasies word nie en nie meer deur roofdiere opgevreet word nie. Hulle sal veilig woon en vir niemand hoef bang te wees nie.

Esegiël 34

Esegiël 34:26-31