Esegiël 34:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal met hulle 'n verbond sluit wat vir hulle vrede sal bring. Ek sal die roofdiere uitroei uit die land sodat my kleinvee veilig kan wees in die weiveld en in die bosse kan slaap.

Esegiël 34

Esegiël 34:22-31