Esegiël 34:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van julle het die beste gras afgewei en boonop wat oorgebly het, vertrap. Julle het skoon water gedrink en wat oorgebly het, vuil gemaak.

Esegiël 34

Esegiël 34:14-25