Esegiël 34:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal vir hulle sorg vir goeie weiding. Hulle sal wei op die hoë berge van Israel en rustig daar in die goeie weiveld lê en herkou. Hulle sal op geil veld wei daar in die berge van Israel.

Esegiël 34

Esegiël 34:5-16