Esegiël 34:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n herder omsien na die kleinvee wat uit sy trop verstrooi raak, so sal Ek omsien na my kleinvee en hulle red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker oordeelsdag.

Esegiël 34

Esegiël 34:4-18