Esegiël 33:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy die goddelose waarsku oor sy optrede om hom daarvan te laat afsien, en hy sien nie daarvan af nie, dan sterf hy deur sy sonde en het jy jou eie lewe behou.

Esegiël 33

Esegiël 33:1-15