Esegiël 33:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die ramshoring gehoor maar nie op die waarskuwing ag geslaan nie, hulle is self verantwoordelik vir hulle dood. Dit is net dié wat op die waarskuwing ag slaan, wat hulle lewens red.

Esegiël 33

Esegiël 33:1-13