Esegiël 33:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy is vir hulle maar net soos iemand wat met 'n mooi stem liedjies vol begeerte sing en die lier goed speel; hulle hoor wat jy sê, maar hulle doen niks van wat jy sê nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:26-33