Esegiël 33:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vyfde van die tiende maand, in die twaalfde jaar van ons ballingskap, het daar iemand by my aangekom wat uit Jerusalem ontsnap het en vir my gesê: “Die stad is ingeneem!”

Esegiël 33

Esegiël 33:15-27