Esegiël 33:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, praat met die mense van jou volk en sê vir hulle: Wanneer Ek oorlog oor 'n land bring, en die mense van die land vat een van hulle en stel hom as 'n wag aan,

Esegiël 33

Esegiël 33:1-7