Esegiël 33:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

hy gee die goed terug wat hy as waarborg vir skuld gevat het, hy betaal terug wat hy geroof het, hy lewe volgens die voorskrifte wat lewe gee en hy pleeg nie onreg nie, sal hy lewe, hy sal nie sterwe nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:12-20