Ek gooi jou op die grond,Ek slinger jou die veld in,Ek laat al die voëls op jou kom sit,Ek laat die roofdiere hulle vol vreet aan jou.