Esegiël 32:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die vorste van die noorde is daar,hulle almal en al die Sidoniërs.Dié mense wat met hulle mag verskrikking gesaai het,het die neerlaag gelyen lê eerloos by dié wat afgemaai is deur die swaard;hulle dra hulle vernedering saam met dié wat reeds dood is.

Esegiël 32

Esegiël 32:21-32