Esegiël 32:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar hulle lê nie by die krygsmannewat eervol gesneuwel het nie,dié wat af is doderyk toe met hulle wapens,wie se swaarde onder hulle koppe gesit isen wie se skilde oor hulle bene lê.Mesek-Tubal en sy hordes het verskrikking gesaaiin die land van die lewendes.

Esegiël 32

Esegiël 32:19-32