Esegiël 32:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek laat al die volke verskrik staanoor wat met jou gebeur;hulle konings se hare sal rys oor wat met jou gebeurwanneer Ek voor hulle oë my swaard swaai.Hulle sal sidder van angs oor hulle eie lewensdié dag wanneer jy tot 'n val kom.”

Esegiël 32

Esegiël 32:3-12