Esegiël 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was Assirië, die seder op die Libanon.Sy pragtige takke het hulle skaduwee oor die bos gegooi.Die seder het hoog gegroei,sy top was tussen die wolke.

Esegiël 31

Esegiël 31:1-4