Esegiël 30:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak die koning van Babel se arms sterk, maar die farao s'n sal slap hang. Wanneer Ek my swaard in die koning van Babel se hand sit en hy die swaard na Egipte toe uitsteek, sal die Egiptenaars besef dat Ek die Here is.

Esegiël 30

Esegiël 30:17-26