Esegiël 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy hom waarsku en hy bekeer hom nie van sy goddeloosheid nie, van sy bose optrede nie, sal hy deur sy sonde sterf, maar jy sal jou eie lewe behou.

Esegiël 3

Esegiël 3:18-20