Esegiël 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het by die ballinge in Tel-Abib aangekom. Hulle het daar in die omgewing van die Kebarrivier gewoon, en ek het sewe dae lank verskrik daar tussen hulle gesit.

Esegiël 3

Esegiël 3:10-20