Esegiël 29:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Egipte sal kleiner as ander koninkryke wees en hom nooit weer bo ander nasies verhef nie. Ek sal hom so swak maak dat hy nie weer oor ander nasies sal heers nie.

Esegiël 29

Esegiël 29:14-21