Esegiël 29:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar,” so sê die Here my God, “na veertig jaar sal Ek die Egiptenaars bymekaarmaak onder die volke uit waarheen Ek hulle verjaag het.

Esegiël 29

Esegiël 29:9-18