Esegiël 28:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal veilig in die land woon, huise bou en wingerde plant. Hulle sal veilig woon wanneer Ek al die buurvolke gestraf het wat vir Israel met soveel minagting behandel het. Israel sal besef dat Ek die Here hulle God is.”

Esegiël 28

Esegiël 28:21-26