Esegiël 28:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal daar nie meer onder die buurvolke van wie Israel soveel minagting verduur, 'n doring wees wat hom bly steek, 'n pendoring wat hom bly pynig nie. Israel sal besef dat Ek die Here God is.”

Esegiël 28

Esegiël 28:16-26