Esegiël 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, sê vir die regeerder van Tirus: So sê die Here my God: In jou hooghartigheid het jy gesê: ‘Ek is 'n god, ek woon op die woonplek van die gode, omring deur die see.’“Maar jy is 'n mens, nie 'n god nie. Jy het jou verbeel jy is 'n god.

Esegiël 28

Esegiël 28:1-8