Esegiël 27:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jou handelsware aangekom het oor die see,kon baie volke in oorvloed leef;met jou groot rykdom, jou goedere,het jy die konings van die aarde ryk gemaak.

Esegiël 27

Esegiël 27:24-36