Esegiël 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

In jou leër op jou mure rondom was manne uit Arwad,op jou torings mense uit Gammad.Hulle het hulle skilde rondom teen jou mure opgehangen jou skoonheid volmaak gemaak.

Esegiël 27

Esegiël 27:2-18