Esegiël 26:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, Tirus verlekker hom oor Jerusalem en sê: Die Poort van die Volke is stukkend gebreek, ek geniet die voordeel daarvan, ek word ryk nou dat daardie stad 'n puinhoop is.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-5