Esegiël 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou gaan Ek my hand teen jou uitsteek en jou die spot onder die nasies maak. Ek gaan jou uitroei tussen die volke uit, jou laat ophou bestaan as 'n land. Ek gaan 'n end aan jou maak. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.”

Esegiël 25

Esegiël 25:3-14