Esegiël 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sê vir die land van die Ammoniete: Hoor die woord van die Here my God!”So sê die Here my God: “Jy verlekker jou daarin dat my heiligdom ontwy is, dat die land van Israel verlate lê, dat Juda in ballingskap moes weggevoer word.

Esegiël 25

Esegiël 25:1-12