Esegiël 25:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek my hand uitsteek teen die Filistyne, gaan Ek hulle, hierdie Kretense, uitroei, 'n end maak aan dié wat nog langs die kus oor is.

Esegiël 25

Esegiël 25:9-17