Esegiël 25:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek my hand teen Edom uitsteek en mens en dier uit hom uitroei en hom 'n puinhoop maak van Teman af tot by Dedan. Hulle sal deur die swaard afgemaai word.

Esegiël 25

Esegiël 25:7-17