Esegiël 25:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, draai jou gesig na die Ammoniete toe en tree op as profeet teen hulle.

Esegiël 25