Esegiël 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bloed wat deur die stad vergiet is, is binne-in hom; hy het dit op 'n kaal klip vergiet, hy het dit nie op die grond uitgegooi sodat die stof dit kon bedek nie.

Esegiël 24

Esegiël 24:4-9