Esegiël 23:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Omdat jy My vergeet het en jou rug vir My gedraai het, sal jy die straf vir jou aanstootlike gedrag en jou onsedelikheid dra.”

Esegiël 23

Esegiël 23:31-38