Esegiël 23:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God:“Jy sal die beker drink wat jou suster moes drink,'n diep, wye beker.Jy sal bespot en uitgelag word,want daar is baie in die beker.

Esegiël 23

Esegiël 23:31-33