Esegiël 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was al onsedelik in Egipte, toe hulle jonk was. Dáár is hulle borste al betas, dáár, toe hulle nog jongmeisies was, is daar al aan hulle borste gevat.

Esegiël 23

Esegiël 23:2-6