Esegiël 23:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan 'n end maak aan jou aanstootlike gedrag, jou onsedelikheid wat jy al in Egipte bedryf het. Jy sal nie meer na minnaars kyk nie en nie meer aan Egipte dink nie.”

Esegiël 23

Esegiël 23:17-32