Esegiël 23:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee my woede teen jou vrye teuels: hulle sal hulle op jou wreek en jou neus en jou ore afsny. Wat van jou inwoners oor is, sal met die swaard doodgemaak word. Hulle sal jou seuns en jou dogters vat, en wat van jou oorbly, sal verbrand word.

Esegiël 23

Esegiël 23:16-30