Esegiël 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

jy staan skuldig aan die bloed wat jy vergiet het, jy is onrein deur jou afgode wat jy gemaak het. Jy het self jou oordeelsdag nader gebring en by jou einde uitgekom. Ek maak jou 'n spot onder die nasies; al die lande sal vir jou lag.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-13