Esegiël 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profete in die land pleister alles toe: hulle sien gesigte wat nie daar is nie, verkondig leuens as waarsêery en sê: ‘So sê die Here my God,’ terwyl Ek niks gesê het nie.

Esegiël 22

Esegiël 22:19-31