Esegiël 22:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die regeerders in die land sweer saam en is soos brullende leeus op vangste uit. Hulle vreet mense op en vat die rykdom en kosbaarhede vir hulleself, hulle maak baie vrouens in die land weduwees.

Esegiël 22

Esegiël 22:23-27